BLOG

Local Heroes

Local Heroes

Vandag kry ek ‘n Whatsapp… ”kan ek jou pla?” Vra die persoon… ek dink “dis 15:00 op ‘n Sondag, my tenk is leeg, maar wat…”Volgende boodskap… “tegniese raad oor slaggat fix” Dis die beste ‘pla’ wat ek nog gehad het. Gesinnetjie van pa, ma en twee dogters: hulle fix ‘n...

What you can do in-between the fires

What you can do in-between the fires

Sibusiso Mlotshwa 1Now on that very occasion there were some present who reported to Him about the Galileans whose blood Pilate had mixed with their sacrifices. 2And Jesus responded and said to them, “Do you think that these Galileans were worse sinners than all...

My Betereinder Opleidingdag!

My Betereinder Opleidingdag!

Deur Thomas Dreyer 'n Betereinder kla nie, doen goed en werk saam almal! Dis hoe ek baie graag wil wees maar baie keer is dit nie hoe ek is nie.  Ek kla graag, sukkel om regtig my hande vuil te maak en voel baie keer gemaklik om op my eie aan te karring. ...

Links en Regs het Darem die Rasse Kaart In Gemeen

Links en Regs het Darem die Rasse Kaart In Gemeen

Johan Erasmus Onthou jy die sogenaamde Schweizer Reyneke skool voorval in 2019? ‘n Foto was geneem van ‘n klein  klassie en dit het op die oog af gelyk soos apartheid era diskriminasie. Klomp politieke partye het die rasse kaart gespeel en hul bes probeer om die...

From the Desk of the President

From the Desk of the President

● Monday, 12 October 2020 ●  Just over a week ago, Brendin Horner, a young farm manager in the Free State, was murdered in an appalling act of cruelty. His killing should anger and upset every one of us. No matter who we are, no matter what community we...

Nkosi Nutrition – Saam Joe Niemand

Nkosi Nutrition – Saam Joe Niemand

Betereinders werk saam Joe Niemand om voedsame kos by weerlose kinders te kry. Kyk gerus die video hieronder. Skandeer gerus die Snapscan en dra by. Ons het onderneem om 20 000 eenhede te versprei in hierdie eerste rondte. Enige bydrae help en gaan 100% direk vir...

Why AfriForum should support Black Lives Matter

Why AfriForum should support Black Lives Matter

For years now we’ve heard rumours from across the Atlantic of black men being profiled and targeted by the police with the latest footage of George Floyd almost unbearable to watch. For just as long we’ve seen activists mobilizing and trying their best to put the...

COVID 19 SAAM STAAN

COVID 19 SAAM STAAN

Locked down: together. Lees hieronder hoe jy ons hande kan sterk maak: (dankie aan almal wat reeds in is)

Tyd DATA ons iets doen

Tyd DATA ons iets doen

Lees hier onder om 'n idee te kry van wat ons doen, wat jy kan doen om in die tye 'n verskil te maak. Vir party van ons is hierdie 21 dae 'n droom vakansie, vir party mense 'n tragedie. Kom ons staan saam en doen iets.

Laertrek in Pretoria

Laertrek in Pretoria

Click onder vir video: 16 Desember 2019 Deesdae is almal binne die laer. Terloops, dis goeie nuus. https://youtu.be/Sm29HtAG16k

Voorslag Vrou

Voorslag Vrou

Adri-Marie is juis 'n voorslag vrou omdat sy dit nooit sal sê nie. Haar skugter 'ek doen net my ding' postuur het gemaak dat sy die afgelope tien jaar 'n besonderse pad gestap het, met integriteit en moed... onder die radar. Nou aan die einde van hierdie tien-jaar...

Ons Braai Sonder Slaai

Ons Braai Sonder Slaai

Afrikaners are not the same. Even the same Afrikaner does not stay the same. See what went down by clicking on the link below... https://youtu.be/qiRjd-II7Z8

Roelf Meyer se Middelgrond

Roelf Meyer se Middelgrond

Almal kla dat ons nie inspirerende rolmodelle het nie, die dat gewone mense nou maar hul ding probeer doen. Maar daar is wel 'n paar mense by wie ons kan leer. Laat die wat ore het luister. Hier volg die gesperek met Roelf: https://youtu.be/iCRnMBOIEpE    ...

Tyd om te Trek?

Tyd om te Trek?

Hier volg 'n paar immigrasie-wenke vir Afrikaners deur Johan Erasmus: So jy wil immigreer? Daar is nie meer ‘n toekoms vir jou wit kind in hierdie land nie. Jy is bekommerd oor jou gesin se veiligheid of jy is net gatvol vir load shedding. Selfs die internet weet wat...

Living New Narratives: Matatiele Good News

Living New Narratives: Matatiele Good News

2019 is barely two weeks old and we’ve already seen polarizing racial rhetoric dominating the headlines. This is to be expected. It is, after all, election season and nothing turns heads like racism. More importantly, nothing sells newspapers like racism. I suspect...

BOERETROOS

BOERETROOS

Stories van hoop... episode twee. As jy hou van kla en slegte nuus het ons vir jou slegte nuus: en dit is goeie nuus... https://www.facebook.com/betereinders/videos/567782743639089/  

LIEFDE WEN

LIEFDE WEN

Liefde Wen werk saam met Betereinders om ekologies-vriendelike toilette te bou in Kameeldrift informele nedersetting in Pretoria. Ons gebruik Enviro-loo wat sonder water werk en nie in die grond insyfer nie. As mens dink aan weerlose mense, is kinders en oop toilette...

MAAK PLEK VIR TAXIS

MAAK PLEK VIR TAXIS

Kry jou sticker: Hou hom as boekmerk dat hy met jou praat As jy reg voel sit hom in jou kar se dashboard Wanneer jy oortuig is en glo jy kan jou soos 'n ambassadeur gedra, plak hom agter op jou kar!...