Lees hier onder om ‘n idee te kry van wat ons doen, wat jy kan doen om in die tye ‘n verskil te maak. Vir party van ons is hierdie 21 dae ‘n droom vakansie, vir party mense ‘n tragedie. Kom ons staan saam en doen iets.
Almal kla dat ons nie inspirerende rolmodelle het nie, die dat gewone mense nou maar hul ding probeer doen. Maar daar is wel ‘n paar mense by wie ons kan leer. Laat die wat ore het luister. Hier volg die gesperek met Roelf: ...
Kry jou sticker: Hou hom as boekmerk dat hy met jou praat As jy reg voel sit hom in jou kar se dashboard Wanneer jy oortuig is en glo jy kan jou soos ‘n ambassadeur gedra, plak hom agter op jou kar!...