Betereinders werk saam Joe Niemand om voedsame kos by weerlose kinders te kry.
Kyk gerus die video hieronder. Skandeer gerus die Snapscan en dra by. Ons het onderneem om 20 000 eenhede te versprei in hierdie eerste rondte. Enige bydrae help en gaan 100% direk vir Nkosi.
Wees deel, werk saam. Dit verminder angs en depressie. 😉 Regtig
Kort Intro: