Hier volg ‘n paar immigrasie-wenke vir Afrikaners deur Johan Erasmus: So jy wil immigreer? Daar is nie meer ‘n toekoms vir jou wit kind in hierdie land nie. Jy is bekommerd oor jou gesin se veiligheid of jy is net gatvol vir load shedding. Selfs die internet...