Lees hier onder om ‘n idee te kry van wat ons doen, wat jy kan doen om in die tye ‘n verskil te maak.

Vir party van ons is hierdie 21 dae ‘n droom vakansie, vir party mense ‘n tragedie. Kom ons staan saam en doen iets.