In SA kan ons voorveronderstellings afbreek

In SA kan ons voorveronderstellings afbreek

Johan Erasmus, een van die stigters van Betereinders, was op Dinsdag 20 Februarie 2024, een van die sprekers by Landbouweekblad se Oplossings vir Suid-Afrika se platteland, ‘n beraad op Bothaville. Lees meer:...
Local Heroes

Local Heroes

Vandag kry ek ‘n Whatsapp… ”kan ek jou pla?” Vra die persoon… ek dink “dis 15:00 op ‘n Sondag, my tenk is leeg, maar wat…”Volgende boodskap… “tegniese raad oor slaggat fix” Dis die beste ‘pla’ wat ek nog gehad het. Gesinnetjie van pa, ma en twee dogters: hulle fix ‘n...