Watwou velkleur – dis net geel hemde wat tel

Jaco Strydom gesels met Johan Erasmus

Johan Erasmus is die leier van ‘n geloofsgemeenskap genaamd, Dialogue Community, en een van die stigterslede van Betereinders. Hy vertel hoe hy na skool teologie wou studeer. Maar, soos dit daai jare op Potchefstroom gewerk het, moes hy eers ‘n paar vrae...
Watwou velkleur – dis net geel hemde wat tel

Schalk van Heerden: Betereinders

Johann Els gesels met Schalk van Heerden oor sy boek, Betereinders, wat mense aanmoedig om naasteliefde en goeie buurskap uit te leef deur saam te werk en saam te staan. Luister hier: https://iono.fm/e/1288780