Die organisasie Betereinders se visie is om ‘n pragtige en goeie land te bou waar alle inwoners gelukkig kan wees. Mede-stigter Johan Erasmus maak by ons ‘n draai om te vertel presies wat dié organisasie doen.
Kyk die video hier: https://www.youtube.com/watch?v=JXUu3h_SF-g